
-
Netbal Liga – Hoërskool Overkruin teen Hoërskool Sutherland
Netbal Liga. Hoërskool Overkruin se netbaldogters het Vrydag, 26 April, netbal liga wedstryde teen Hoërskool Sutherland gespeel. The Ovie netball girls played league matches against Sutherland High School on Friday, […]
-
Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld presteer
Gouties Skaak. Hoërskool Goudveld se Gouties skaak spanne wat goed gevaar het met die wedstryde teen St Andrew’s, HTS en Edmund Rice. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Maths exploration with Lego – Creston College Curro
Maths exploration with Lego. In Grade 4, Mathematics comes to life at Creston College through hands-on activities with Lego blocks. The learners are diving into the world of geometry, exploring […]
-
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Witteberg in spanne ingesluit
Provinsiale Hokkie. Negentien seuns en dogters hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. O.18A Meisies: O.16A Meisies: Senior Rhino Span: O.18A Seuns: O.18B Seuns: O.16A Seuns: […]
-
Netbal Kaptein – Ontmoet Khiara Hans van Hoërskool Langenhoven
Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste Netbalspan, Khiara Hans. Khiara behaal die sewende doel in ons […]
-
Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die Hoërskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za […]
-
ATKV Redenaars – Laerskool Westwood
ATKV Redenaars. Laerskool Westwood, Boksburg, se Redenaar-sprekers het aan die ATKV Redenaars se 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie was aangebied by Hoërskool Stoffberg in Brakpan vanaf 24 tot […]
-
Hokkie Kaptein – Esteban D’Emiljo van Hoërskool Langenhoven
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Esteban D’Emiljo. Esteban behaal die sesde doel in […]
-
Mpumalanga netbal – Hoërskool Ermelo spelers deel van spanne
Mpumalanga netbal. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-Vandé Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir […]
-
Interskole Boogskiet – Hoërskool Bellville
Interskole Boogskiet. Hoërskool Bellville se skutshet Saterdag, 27 April, and die BE en 3D Interskole Boogskiet by Laerskool Gene-Louw deelgeneem. Hoërskool Bellville uitslae: BE (Bullseye): Rising Stars: 3D: Meer skolenuus: […]













