Tienertoneel - Hoërskool Durbanville Presteer
Tienertoneel – Hoërskool Durbanville Presteer

Tienertoneel – Hoërskool Durbanville Presteer


Tienertoneel. Die Streeksfeesfinaal uitslae van die ATKV Wes-Kaap is aangekondig.

Kamp saam is die wenners.

  • Beste Aktrise in ‘n Hoofrol – Lyla Botha
  • Beste Ensemble

Kamp saam ontvang benoemings vir:

  • Beste verhoogbestuur – Kayla Weidemann en Marijke Hamann
  • Beste Regie – Lyla Botha en Chanté Viljoen
  • Beste Klank – Jano Lötter
  • Beste Hantering van Tegniese Aspekte

Weg ontvang benoemings vir:

  • Beste Aktrise in ‘n Hoofrol – Amelie Bruwer
  • Beste Ensemble
  • Beste Hantering van Tegniese Aspekte
  • Beste Beligtingsoperateur – Minki Brink
  • Beste Klankoperateur – Helé Erasmus

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article