ATKV Redenaars Top 15 - Hoërskool Hugenote
ATKV Redenaars Top 15 – Hoërskool Hugenote

ATKV Redenaars Top 15 – Hoërskool Hugenote


ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van Hoërskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika.

  • Marioné Muller behaal die 2de plek (Afrikaans Voorbereid Graad 10-12) asook die die 9de plek (Afrikaans Onvoorbereid Graad 10-12)
  • Minante Pieterse behaal die 11e plek (Afrikaans Voorbereid Graad 8-9)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hugies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article