
-
SA Schools Swimming Championships – Pearson High School
SA Schools Swimming Championships. Nine learners from Pearson High School recently participated in the South African Schools Swimming National Championships gala held in Newton Park, Gqeberha. The participating swimmers: Results […]
-
ATKV Redenaars Kompetisie – Curro Nelspruit
ATKV Redenaars Kompetisie. Curro Nelspruit is baie trots op die drie Kruger-boeties wat so lekker kan redeneer. Luhan (Graad 9), Gustav (Graad 7) en Diederik (Graad 2) het al drie […]
-
Vrystaat Fietsry Marathonreeks – Grey College presteer
Vrystaat Fietsry Marathonreeks. Grey Kollege se fietsryers het aan die tweede been van die Vrystaat Fietsry Marathonreeks in Clocolan deelgeneem. Die topryers van alle ouderdomme het in verskillende oudersdomskategorieë deelgeneem […]
-
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Wilgerivier
Vrystaat skole netbal. ‘n Aantal netbalspelers van Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het aan die Vrystaat Skole Netbal proewe deelgeneem. ? is gekies vie die onderskeie Vrystaat Skole spanne. O.18 Span: […]
-
Eksamenstres – Hoërskool Die Wilgers gee raad
Eksamenstres – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader, van Hoërskool Die Wilgers gee raad aan tieners hoe om eksamenstres beter te kan hanteer. Inleiding Eksamenstres is ‘n algemene ervaring vir tieners regoor […]
-
Eastern Cape Mini Tennis – Laer Volkskool Graaff-Reinet
Eastern Cape Mini Tennis. Twee leerders van Laer Volkskool Graaff-Reinet, Elmaré Naudé en Izak Naudé, het vanaf 26 tot 28 April aan die Technifibre EC Mini 2 Tennistoernooi in Cradock […]
-
Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania
Griffons Rugbyproewe. Agt o.12 en agt o.13 Oos rugbyspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem neem die naweek deel aan die Griffons rugbyproewe in Welkom. Jordania se o.12 spelers: Jordania […]
-
SA School’s Swimming Championships – Eunice High School
SA School’s Swimming Championships. Eunice High School’s swimming champion, Leila Yazbek, won three gold, one silver and two bronze medals. She represented the Free State at the National SA School’s […]
-
SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Skole Swem. Hoërskool Jim Fouché leerder, Dané de Klerk, het van af 18 tot 22 April aan die SA Skole Swem in Gqeberha (Port Elizabeth) deelgeneem. Dané het skitterend […]
-
Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark kry SAMCA Kleure
Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Fichie Cheerleaders het uitsonderlike prestasies tydens die SAMCA Nasionale Span-proewe behaal. Fichie Cheerleaders verwerf hul SAMCA Kleure: Schalk Botes, Franco Griesel en Lanché Prinsloo […]













