Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het. Die A-span klop al die skole en stap weg as wenners van die toernooi! Die B-span eindig vierde. Voorwaar prestasies om oor huis toe te skryf.

Tjokkies is baie trots op hul veerkragtige, hardwerkende spelers.

Tjokkies o.11B sewes span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article