Sand du Plessis Toernooi - Hoërskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort

Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort


Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope naweek.

Die o.15 netbal het in Semi-finaal teen Hoërskool Ladybrand 19 – 15 gewen en teen Sand du Plessis in finaal met 20 – 19 gewen.

SPS se o.15 sewes rugbyspan het in die Semi-finaal teen Hoërskool Bultfontein met 19 – 17 gewen en in finaal teen Hoërskool President Steyn met 22 – 5 gewen.

SPS Brandfort o.15 7’s Rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article