WOW Spelfees. Sewe leerders van Hoërskool De Aar het die 24ste Augustus aan die WOW Spelfees kompetisie se tweede (distrik) rondte deelgeneem.

Ses van die leerders dring deur na die die provinsiale kompetisie wat gedurende September sal plaasvind.

Die volgende uitslae is behaal:

  • Graad 8 – Afrikaans: Angie Hussein, vierde
  • Graad 8 –Engels: Asandiswa Malawana, derde en Lydia Lere, vierde.
  • Graad 9 – Afrikaans: Marco de Carvalho, eerste en Celeste de Clerk, vierde
  • Graad 10 – Afrikaans: Faith Pieterse, tweede

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsda.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article