
-
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Trio
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van Hoërskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind. Hoërskool Trio se atlete: […]
-
Hockey league finals – St Andrew’s School
Hockey league finals. The U16A hockey team from St Andrew’s School, Bloemfontein, made the hockey league finals. St Andrew’s beat Jim Fouché High School 3-1 to clinche their final place […]
-
Oppie Tong Af Redenaars – Hoërskool Waterkloof
Oppie Tong Af Redenaars. Hoërskool Waterkloof is baie opgewonde oor die Klofies wat na die nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars deurdring: Afrikaans voorbereid: Die goue tong: (5 min […]
-
TBM Krieketspanne – Laerskool Truida Kestell
TBM Krieketspanne. Krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie TBM krieketspanne ingesluit. O.13A TBM Krieketspan: O.11A TBM Krieketspan: O.13B TBM Krieketspan: O.11B TBM Krieketspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Rising Champions Challengers Cup – Eunice High School
Rising Champions Challengers Cup. Eunice girls’ U16A hockey team has a challenging weekend ahead. The team will be playing against participatng schools for the Rising Champions Challengers Cup 2024. Pool […]
-
Rising Champions Challengers Cup – BVHS
Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot […]
-
South African Mathematics Challenge – St Mary’s DSG, Kloof
South African Mathematics Challenge. The Senior Primary girls from St Mary’s DSG, Kloof, participated in this year’s South African Mathematics Challenge. It is inspiring to see the girls engaging in […]
-
Eskom Expo – Hoërskool Stellenbosch
Eskom Expo. Anine Kleinschmidt, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Stellenbosch, het op 1 en 2 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo for Young Scientists se streekskompetisie by Paul Roos Gimnasium. […]
-
Oceans 8 Charity Swim – Treverton College
Oceans 8 Charity Swim. Photo: Chanelle Oosthuizen, Raymond Ndlovu, Ruby Sprout. On the 15th and 16th June, the Oceans 8 Charity Swim was held at the Durban Undersea Club. The […]
-
Vrystaat Landloopkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het 54 atlete wat verlede naweek aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle het so mooi gehardloop en elke oomblik daarvan geniet. […]













