ACE-modelkonferensie - Hoërskool Paarl Gimnasium
ACE-modelkonferensie – Hoërskool Paarl Gimnasium

ACE-modelkonferensie – Hoërskool Paarl Gimnasium


ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en Australië met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal:

  • Pageant model of the year Top 5
  • Catwalk model of the year Top 5
  • Model of the year Top 5
  • Gizelle word ook gekies om haar agentskap by die Mnr & Mej ACE Internasionale afdeling te verteenwoordig, gebaseer op waar sy op die ranglys geplaas is. Daarmee eindig sy 3de in haar kategorie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article