SA Danskampioenskappe - Hoërskool Eldoraigne
SA Danskampioenskappe – Hoërskool Eldoraigne

SA Danskampioenskappe – Hoërskool Eldoraigne


SA Danskampioenskappe. Chané Smalberger, leerder van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep 15-17 jaar.

Chané se prestasies – Kampioenskap-afdeling:

  • Jazz Solo – 82.3%
  • Kontemporêre Solo – 86.3%
  • Liriese Solo – 80.3%

“Chané, jy het in al drie afdelings besonder goed gevaar! Met uitstekende punte en indrukwekkende plasings, veral in ‘n groot groep mededingers, het jy jou vaardigheid en toewyding duidelik gewys.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article