Vaandeloorhandiging - Primêre Skool Oranje
Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje

Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje


Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van Primêre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie en dissipline is in ag geneem. Vanjaar kry die wenners by die Vaandeloorhandiging vir die heel eerste keer die “Alles-in-Eend” trofee.

Die uitslae was soos volg:

Algehele punte:

  • 1ste – Fischer – 2179 punte
  • 2de – Otto – 1963 punte
  • 3de – Brebner – 1876 punte
  • 4de – Boshoff – 1853 punte

Oranje het ook van hierdie geleentheid gebruik gemaak om 2025 se Huisleidsters aan te kondig.

Boshoff

  • Genevieve Goodchild
  • Livia Gutter

Brebner

  • Luvé Miles
  • Zukiswa Ncokazi

Fischer

  • Kaylin Hanekom
  • Janie van Vuuren

Otto

  • Wilmi Strauss
  • Milan Rehbock

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article