
-
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is […]
-
Biathlè National Championships – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Biathlè National Championships. WJ Kruger en Simoné Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Biathlè National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ […]
-
Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate
Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied
-
Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners
Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of […]
-
Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania
Limodo Tennistoernooi. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geëindig in die B-afdeling. Hulle […]
-
Podiumpret nasionale finale rondte – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te Hoërskool La Rochelle in Paarl deelgeneem. PRG se kategoriewenners: Meer […]
-
Laerskole Krieket – Laerskool Randhart
Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span […]
-
Koshuis prefekte – Hoërskool SPS Brandfort
Koshuis prefekte. Foto: Van links, agter: Ewald Erasmus, Ruben Rautenbach, Juandré Strydom, Xander van Heerden, Adriaan Vorster, They Jongbloed. Voor: Madeli Cronjé, Tammy Niemand, Ashley se Lange, Beané Pretorius, Ania […]
-
Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners
Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag, […]
-
Eskom Science Expo – Curro Durbanville
Eskom Science Expo. Curro Durbanville High School has excelled at this year’s Regional Eskom Science Expo. The expo was held on August 2, at Paul Roos Gymnasium. Curro’s learners won […]













