Mootkunstefees - Gereformeerde Skool Dirk Postma
Mootkunstefees – Gereformeerde Skool Dirk Postma

Mootkunstefees – Gereformeerde Skool Dirk Postma


Mootkunstefees. Leerders van Gereformeerde Skool Dirk Postma het deelgeneem aan die Mootkunstefees.

  • In die afdeling kreatiewe drama het die groep-item “Maakie mooigoed een-een staan” ‘n A++ behaal. Die deelnemers was Alisha Drijfhout, Elrike Buys en Joané Gouws.
  • In die afdeling gedramatiseerde prosa het Elisha Drijfhout ‘n A+ en Elrike Buys ‘n A behaal.
  • Die dramaleerders het luister aan die Hervormingsprogram verleen met hul optrede in die uittreksel van “Uit die diep van donker nagte.” Die deelnemers was Elisha Drijfhout, Elrike Buys, Joané Gouws, Jacobus Pohl, Albert Bunk (vertolkers), Pieter en Jacobus Pohl, Albert Bunken Mnr Johann Snijder (tegniese span).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.gsdp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article