SANESA Toekenningsaand - Hoërskool Waterkloof
SANESA Toekenningsaand – Hoërskool Waterkloof

SANESA Toekenningsaand – Hoërskool Waterkloof


Ruiterkuns. Anneri Vorster, leerder van Hoërskool Waterkloof en haar perd, Africa’s Sharak, het die Victor Ludorum Nasionale Trofee by die SANESA toekenningsaand ontvang.

Annerie is die beste ruiter in Suid-Afrika met ‘n kombinasie van ses items wat addisionele dissiAnd lines insluit. Sy ontvang ook die Graad 12 trofee vir haar uitnemende prestasies regdeur die jaar.

Die vlakke waarop Anneri deelneem is ingewikkeld en die beoordeling baie streng.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.klofies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article