Matriek 2024 vraestelle - Topskole se onderwysers is nasieners
Matriek 2024 vraestelle – Topskole se onderwysers is nasieners

Matriek 2024 vraestelle – Hoërskool Fichardtpark onderwysers merk


Matriek 2024 vraestelle. Schools That Rock stel graag die skole se onderwysers bekend wat aangestel is vir die merk van verskeie matriek 2024 vraestelle van die matriekeindeksamen.

Agtien personeellede van die Fichie-familie is aangestel om deel van die 2024 Graad 12 NSS Eindeksamen van die Vrystaat merkproses te wees.

𝗠𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿𝘀:

  • Me. Thea Du Toit
  • Me. Susan van Staden
  • Me. Etna Pottas
  • Me. Lariesa Nolte
  • Me. Réze Opperman
  • Me. Sylvia Jansen van Vuuren
  • Me. Nadine Kruger
  • Mnr. Werner Pretorius
  • Mnr. André Burger
  • Mnr. Johan Booysen

𝗦𝗲𝗻𝗶𝗼𝗿 𝗠𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿𝘀:

  • Me. Bronwyn Hanekom
  • Me. Marinda Theron
  • Me. René van der Merwe
  • Me. San-Marie Fourie
  • Me. Liezel Lombard

𝗛𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿:

  • Me. Marie-Louise Swanepoel

𝗔𝗱𝗷𝘂𝗻𝗸 𝗛𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿:

  • Mnr. Conrad Pienaar

𝗜𝗻𝘁𝗲𝗿𝗻𝗲 𝗠𝗼𝗱𝗲𝗿𝗮𝘁𝗼𝗿:

  • Me. Urma Myburgh

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article