Graad 12 Eindeksamen vraestelle - Welkom Gimnasium
Graad 12 Eindeksamen vraestelle – Welkom Gimnasium

Graad 12 Eindeksamen vraestelle – Welkom Gimnasium


Graad 12 Eindeksamen vraestelle. Welkom Gimnasium spog vanjaar met negentien onderwysers wat gekeur is om Graad 12 Eindeksamen-vraestelle te merk.

  • Mej S Cloete: Interne Moderator, Engels huistaal Vraestel 2
  • Mev M Bezuidenhout: Senior merker, Wiskunde vraestel 1
  • Mev Y Prinsloo: Merker, Toerisme
  • Mev A Smith: Senior merker, Engels eerste taal, vraestel 1
  • Mev R du Toit: Merker, Afrikaans eerste addisionele taal, vraestel 1
  • Mev R van der Merwe, Senior merker Rekeningkunde vraestel 2
  • Mev M du Plesis, Merker, Besigheidstudie vraestel 2
  • Mej C Childs, Merker, Engels huistaal Vraestel 1
  • Mnr R Bezuidenhout, Senior merker, Geografie vraestel 2
  • Mev R Jordaan, Merker, Lewenswetenskappe vraestel 1
  • Mev R Erwee, Senior merker, Fisiese wetenskappe vraestel 1
  • Mev R Jordaan, Merker, Rekeningkunde vraestel 1
  • Mej M Groenewald, Merker, Ekonomie vraestel 2
  • Mev S Burrows, Merker, Afrikaans huistaal vraestel 2
  • Mev E Venter, Merker, Engels huistaal vraestel 3
  • Mej S Herbst, Senior merker, Engels huistaal vraestel 2
  • Mev J Scott, Merker, Afrikaans eerste taal vraestel 3
  • Mnr D Erwee, Merker Ingenieursgrafika vraestel 2
  • Mev G Jones, Senior merker, Engels eerste taal vraestel 1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article