
-
NWU Prestige Sewes toernooi – Grey Kollege
NWU Prestige Sewes toernooi. Grey Kollege se o.17A span is gekroon is as die kampioene van die NWU Prestige Sewes toernooi. The team competed with teams such as Paul Roos […]
-
Spring Splash Sprint Gala – Hoërskool Rustenburg
Spring Splash Sprint Gala. Hoërskool Rustenburg se swemmers het die afgelope naweek die water laat sing by die Spring Splash Sprint Gala in Potchefstroom. Uitslae behaal: Dehan Lötter Dylan Manini […]
-
Port Alfred Clay Doubles – Kingswood College
Port Alfred Clay Doubles. Kingswood College, Grahamstown, U.15 tennis girls, Aeryn Putzier, Anna Stocks, Emma Pruissen and Aphelele Jack played in the Port Alfred U.15 Clay Doubles at the Port […]
-
Sewes rugby – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Sewes rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Attila Ozturk, is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hy is deel van die A-span! Die finale spanne sal eers na […]
-
Tegniese Kompetisie – BVHS
Tegniese Kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het aan die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein […]
-
Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom. […]
-
Wêreld Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Robertson
Wêreld Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Robertson se 520kg gemengde toutrekspan het op die eerste dag van die Wêreld Toutrekkampioenskappe, teen baie strawwe kompetisie, te Mannheim, Duitsland, tot die finaal deurgedring. Na ‘n […]
-
Pro Mania visvang kompetisie – Primêre Skool Naudeville
Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het […]
-
Kodeleiers 2025 – Hoër Meisieskool Paarl
Kodeleiers 2025. Hoër Meisieskool Paarl het hul Kodeleiers vir 2025 bekend gestel. Of hulle nou voorvat by kultuur, sport of akademie, Hoër Meisieskool Paarl wens hierdie leiers alle sterkte toe […]
-
Paarl Valley Eisteddfod – Rhenish Girls’ High School
Paarl Valley Eisteddfod. Rhenish Girls’ High School learner, Malika Surmon, participated in the Paarl Valley Eisteddfod. Malika achieved the following results: She also participated in a production, Centre Stage, by […]













