Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die “capping”-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025.

  • Phillip Aucamp
  • Eben Badenhorst
  • Henré Kleynhans
  • Esté Muller
  • Albert Nel
  • Regard Treurnicht
  • Amè Snyman (afwesig by seremonie)
Saam op die foto is die gasspreker van die aand, Jeff Coetzee, ‘n wêreldbekende internasionale tennisafrigter en gewese dubbelsspeler.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article