Atletiekprestasies - Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia
Atletiekprestasies – Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia

Atletiekprestasies – Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia


Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer een 400 meter asook die nommer twee 300 meter Hekkies-atleet vir dogters o.14 in die land.

Dit is voorwaar ‘n uitstekende prestasie! “Denike, jy is ‘n ware Wessie-ambassadeur.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article