SA Hengelkampioenskappe - Hoërskool Waterkloof
SA Hengelkampioenskappe – Hoërskool Waterkloof

SA Hengelkampioenskappe – Hoërskool Waterkloof


SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe.

Individuele Uitslae:

Primier A:

  • MJ Mostert – Behaal 1ste plek met 401 visse oor die drie dae. Hy word ook na die nasionale mini- proewe uitgenooi.

Jonge Dames:

  • Lucia Olivier – 28ste plek en sy word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.

Afdeling B:

  • In die B afdeling het Lehan van der Merwe sy man gestaan.

Afdeling C:

  • NJ Kruger – 9de plek
  • Sebastian Groenewald – 15de plek.

Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.

Groep/Span uitslae:

  • MJ Mostert en Pierre Mans se Gauteng Noord o.19 A-span ontvang ‘n silwer medalje.
  • NJ Kruger en Sebastian Groenewald se span ontvang ‘n brons medalje.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article