Noordwes Swemkampioenskappe - Hoërskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

Noordwes Swemkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia


Noordwes Swemkampioenskappe. Vier swemmers van Hoërskool Wesvalia, AJ Brits, Nicolas Greeve, Carmen Botha en Mila Fourie het deelgeneem aan die Noordwes Swemkampioenskappe.

Prestasies behaal:

AJ Brits

  • 1 x 1ste plek
  • 1 x 2de plek
  • 1 x 3de plek
  • 3 x 4de plekke
  • 2 x 5de plekke
  • 2 x 6de plekke
  • 2 x 7de plekke
  • 2 x 8ste plekke

Nicolas Greeve

  • 2 x 3de plekke
  • 2 x 4de plekke
  • 2 x 5de plekke
  • 2 x 6de plekke
  • 1 x 7de plek
  • 1 x 8ste plek
  • 2 x 9de plekke

Carmen Botha

  • 1 x 3de plek
  • 1 x 4de plek
  • 2 x 5de plekke
  • 3 x 6de plekke

Mila Fourie

  • 3 x 1ste plekke
  • 2 x 3de plekke
  • 1 x 4de plek
  • 1 x 5de plek
  • 1 x 6de plek
  • 3 x 8ste plekke

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article