
-
DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer
DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring […]
-
Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool
Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in […]
-
SA National Juniors Gala – Kearsney College
SA National Juniors Gala. Kearsney College had two swimmers taking six podium places between them at the recent SA National Juniors Gala (SANJ Gala) in Cape Town. The College’s head […]
-
Friday night lights Hockey – Kearsney College vs Northwood
Friday night lights Hockey. Kearsney played another high tempo Friday night lights Hockey game clash, this weekend against Northwood. The visitors were severely hampered by the flu. Key players either […]
-
Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne – Laerskool Truida Kestell
Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Twee o.12 en twee o.13 hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Lumari van Rooyen en Maya Wessels is […]
-
Wildeklawer-toernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geëindig. Ná 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit […]
-
Girls Hockey Challenge – Sekondêre Meisieskool Oranje
Girls Hockey Challenge. Oranje Meisieskool Graad 9 leerder, Dané Janse van Vuuren, is Saterdag as die Doelwagter van die Toernooi in die Girls Hockey Challenge in die Paarl aangewys. Dané […]
-
Wildeklawer 2025 Hokkie – Hoërskool Sentraal wenners
Wildeklawer 2025 Hokkie. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, Hoërskool Noord-Kaap die stryd aangesê. Die telling […]
-
All Girls’ Festival 2025 – Hoërskool Gimnasium Paarl
All Girls’ Festival 2025. Hoërskool Gimnasium Paarl se 1ste hokkiespan en die o.16A dogters hokkiespan het die All Girls’ Festival 2025 gewen. Die o.14A dogters het 5de geëindig in die […]
-
uMgungundlovu Hockey Teams – St Charles College
uMgungundlovu Hockey Teams. Ten boys from St Charles College, Pietermaritzburg, were selected for the different uMgungundlovu Hockey Teams. The school wishes them all the very best as they play in […]













