
-
Western Cape Chess – Parel Vallei
Western Cape Chess. Photo. Back, from left: Albert van der Spuy, Matthew Meyer, Will van Wyk, Tyrique Isaacs. Front: Yi Zheng, Zion Smith. (Absent: Daniel Kruger) Seven chess players from […]
-
SA Skole pluimbal-kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Skole pluimbal-kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se twee pluimbalspanne het by die SA Skole Pluimbal-kampioenskappe deelgeneem. Beide spanne het tweede in hulle groep geëindig, maar het ongelukkig verloor in die […]
-
Trinity singing exams – Pearson High School
Trinity singing exams. Seven Pearsonites took part in Trinity singing exams, and the school is proud to announce their excellent results: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://pearsonhighschool.com/ Photo supplied
-
Wildeklawer Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
Wildeklawer Netbaltoernooi. Die o.13A netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje het vanaf 23 tot 26 April aan die Wildeklawer netbaltoernooi deelgeneem in Kimberley. In die uitspeel rondtes het die span 7 […]
-
Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer
Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, Tameré Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel […]
-
Skole Netballiga – Sekondêre Meisieskool Oranje teen Sentraal
Skole Netballiga. Sekondêre Meisieskool Oranje se netbalspanne het teen Hoërskool Sentraal se spanne meegeding in Skole Netballiga wedstryde. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
-
ATKV-Redenaars – Primêre Skool Naudeville
ATKV-Redenaars. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg, Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die […]
-
SA Cup-Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Fichardtpark
SA Cup-Gimnastiekkompetisie. Klarise Ribeiro, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Cup-Gimnastiekkompetisie deelgeneem. Slegs die top 16 gimnaste in Suid-Afrika – van alle ouderdomme […]
-
Wildeklawer Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, Hoërskool […]
-
St Patrick’s CBC evacuates students, staff after fire started in boarding house
A historic building at St Patrick’s CBC Kimberley was damaged by fire, prompting the safe evacuation of 48 learners and staff.













