
-
Afrika Junior Swemkampioenskap – Paul Roos Gimnasium
Afrika Junior Swemkampioenskap. Paul Roos Gimnasium swemmer, Eric Kotzé, het die afgelope naweek by die Afrika Junior Swemkampioenskap in Egipte die SA ouderdomsgroeprekord in die 50 m-vryslag (mans 14-18 jaar) […]
-
SA Schools Rowing Union – St Benedict’s College
SA Schools Rowing Union. St Benedict’s College, Bedfordview learner, Michele Rohrbeck is currently representing the SA Schools Rowing Union in the UK and claimed gold in the J18 Single Sculls […]
-
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool Nelspruit
Skoolhoof verwelkom. Die Beheerliggaam, personeel en leerders van Hoërskool Nelspruit het gister, 5 Mei, hul nuwe skoolhoof verwelkom. Die nimlike mnr. Willie van der Merwe is met ope arms by […]
-
Trompoppies – Primêre Skool Naudeville presteer
Trompoppies. Primêre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Robday Bergsig Sporttoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Robday Bergsig Sporttoernooi. JF het deelgeneem aan die Robday Bergsig Sporttoernooi. Die 1ste netbalspan het ses wedstryde gespeel en onoorwonne weggestap. Die meisies het gewys wat in hulle steek tydens […]
-
ATKV-Debat Gauteng uitslae – Hoërskool Linden
ATKV-Debat Gauteng uitslag. Hoërskool Linden kondig met trots die ATKV-Debat Gauteng uitslae: Oos, -Suid en -Wes aan. Die skool spog met uitstekende prestasies van beide die junior- en senior spanne […]
-
Opera-tunity knocks extravaganza – Kearsney College
Opera-tunity knocks extravaganza. You’re invited to a comedic, over-the-top romp filled with musical shenanigans, perfectly suiting an operatic parody at Opera-tunity knocks extravaganza. The Kearsney College choir, orchestra and drama […]
-
South African Mathematics Olympiad – Pearson High School
South African Mathematics Olympiad. Nineteen learners from Pearson High School, Gqeberha, have qualified for the second round of the South African Mathematics Olympiad. Grade 8 Grade 9 Grade 10 Grade […]
-
Basketball – Kearsney College represented KZN
Basketball. Two Kearsney College basketball players, Itumeleng Khubeka and Kwakuhle Sibiya, represented KZN in the recent U16 IPTs. In addition, Mfanafuthi Ntombela was head coach of KZN team. Read more schools […]
-
Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer
Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, Zoë Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in […]













