
-
Dogters T10 kriekettoernooi – Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp
Dogters-krieket. Hoërskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto verskaf
-
Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché skitter
Robday Bergsig Sport Festival. Hoërskool Jim Fouché se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseëvier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in […]
-
LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi – Hoërskool Rustenburg
LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi. Hoërskool Rustenburg krieketspelers Callie Fryer, Tristan van der Linde, Marnus de Witt en August Behrenz het belangrike bydraes gelewer tot hul spanne wat die naweek sukses behaal […]
-
Absa Wildeklawer Sport Tournament – Maritzburg College
Absa Wildeklawer Sport Tournament. Maritzburg College 1st XI Soccer Team Shines at ABSA Wildeklawer Sport Tournament. The boys had a fantastic start to the event. They beat Jeppe Boys’ High […]
-
National All Girls’ Festival – Oranje Meisieskool weer wenners
National All Girls’ Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girls’ Festival in Kaapstad […]
-
SA Junior Nasionale Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer
SA Junior Nasionale Kampioenskap. Grey Kollege se talentvolle swemmers het besonders goed presteer by die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Swemkampioenskap. Hul toewyding en volharding het werklik resultate gelewer. Grey Kollege is […]
-
SA Junior Swimming Nationals – Hilton College
SA Junior Swimming Nationals. Nicholas Taylor (Pearce, Grade 9 learner from Hilton College) travelled to Cape Town this past week to compete in the South Africa Junior Swimming Nationals — […]
-
All Girls Tennisspan – Hoër Meisieskool Bloemhof
All Girls Tennisspan. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se All Girls Tennisspan het ‘n derde plek behaal nadat die span Affies met 3-1 wen. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein is vanjaar […]
-
SA Schools’ Sprint Championships – Epworth School
SA Schools’ Sprint Championships. Epworth School, Pietermaritzburg, is super proud of their canoeists who won the SA Schools’ Sprint Championships at Roodeplaat Dam during the holidays. In the U18 age […]
-
Noordwes Krieket – Hoërskool Rustenburg
Noordwes Krieket. Die Hoërskool Rustenburg het geskitter by die Noordwes Krieket se jaarlikse toekennings. Hierdie jaar se prysuitdeling was ‘n merkwaardige geleentheid wat die uitstaande prestasies van die beste spelers, […]













