
-
O.18 Craven Week Luiperds – Hoër Volkskool Potchefstroom
O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie – ’n Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met Hoër Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots […]
-
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. 🏆 RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare […]
-
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe […]
-
CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark
CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika […]
-
SA U16 Schools Hockey – St Andrew’s College
SA U16 Schools Hockey. Rising Star Alert: Luke Mason Earns SA U16 Schools Team Selection. In an electrifying announcement following the 2025 U16 Inter-Provincial Tournament, Luke Mason has been selected […]
-
Western Cape dominates 2025 Winter National School Sport championships
Team Western Cape has once again proven their sporting excellence by claiming the overall championship title at the 2025 Winter National School Sport Championships.
-
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate Wêreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9 […]
-
Fauresmith Perde-uithourit – Hoërskool Bothaville
Fauresmith Perde-uithourit. 🏇 Anine van Heerden blink uit by Fauresmith 200-uithourit. Anine van Heerden, ’n leerder van Hoërskool Bothaville, het van 8 tot 10 Julie aan die uitmergelende Fauresmith 200-uithourit […]
-
SADSAA Bottomfish Interprovincial tournament – Pearson High
SADSAA Bottomfish Interprovincial tournament. Pearson High School Anglers Reel in Silver at National Bottomfish Tournament. Pia Berg and Michael Swart, two talented young anglers from Pearson High School in Port […]
-
Fauresmith Perde Uithourit – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Fauresmith Perde Uithourit. Fauresmith Perde Uithourit 2025 – ’n Monumentale Prestasie van BVHS Ruiters. Die Fauresmith Uithourit word beskou as die mees veeleisende uithourit in Suid-Afrika. Die uitdagende rit strek […]













