
-
JKA KZN Regional Championships – Creston College
JKA KZN Regional Championships. Creston College Grade 9 learner, Zak Wagner, Recently competed in the JKA KZN Regional Championships. Zak showcased his talent in both Kata and Kumite. He brought […]
-
Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 – Hoërskool Reitz
Meneer Mejuffrou Reitz 2025. Hoërskool Reitz maak met trots hul Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 bekend wat tydens ‘n prag-geleentheid aangekondig is. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Protea Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark
Protea Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se drie Protea Cheerleaders, Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux het in Orlando, Florida, VSA by die Wêreldkampioenskappe presteer. Die spanne se prestasies: Meer […]
-
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan […]
-
National galas – Epworth swimmers achieved excellent results
National galas. Two Epworth swimmers, Pietermaritzburg, recently participated in national galas and achieved some excellent results Gemma Goncalves (Grade 11) received a bronze medal in the 400m Freestyle (16-19 age […]
-
Amanda Coetzer-tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Amanda Coetzer-tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.19A en o.15A-tennisspanne neem tans deel aan die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Die toernooi word aangebied deur Oranje Meisieskool. Op die eerste dag […]
-
Skole netbal – Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg
Skole netbal. Gister, 8 Mei, het Hoërskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – Hoërskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste […]
-
1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje
1ste senior Protea-krieketspeler. Miané Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word. Sy het Woensdag haar buiging teen Indië in ‘n driehoekige reeks in […]
-
Skaak: Wes-Kaap Hoërskole – HTS Drostdy
Skaak: Wes-Kaap Hoërskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskap […]
-
Vrystaat XCC en XCO – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer
Vrystaat XCC en XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem. Uitslae behaal XCC Vrydag: Uitslae behaal 𝗫𝗖𝗢 […]













