
-
Verwelkoming van skoolhoof – Hoërskool Goudveld
Verwelkoming van skoolhoof. Hartlike verwelkoming aan Goudveld-Hoërskool se nuwe skoolhoof. Met trots en opgewondenheid verwelkom Goudveld-Hoërskool Mnr. Mark Louwies as die nuwe skoolhoof. Tydens ’n betekenisvolle saalbyeenkoms is Mnr. Louwies […]
-
Plasie-Boogskuts skiet Hoog – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Boogskuts skiet Hoog. Plasie-boogskuts maak ‘n merkbare impak by Limpopo-Noord Field Toernooi. Phalaborwa – 28 en 29 Junie 2025 Merensky Landbou Akademie se boogskietspan het hul merk gemaak by die […]
-
Kearsney Soccer Tournament Wrap – Kearsney College
Kearsney Soccer Tournament Wrap. ⚽Kearsney Soccer Tournament Brings Joy, Talent, and Unity to the Pitch. Not even stormy skies could stifle the energy, camaraderie, and pure exhilaration of 600 young […]
-
SA Team gets best ranking in 25 years at International Maths Olympiad
The South African team ranked 38th in the International Mathematics Olympiad, achieving their best result in 25 years.
-
SA Ope Skaakkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Ope Skaakkampioenskappe. Uitsonderlike Prestasie op die Skaakbord! ♟️ HJ de Villiers, ‘n talentvolle leerder van Hoërskool Jim Fouché, het tydens die SA Ope Skaakkampioenskappe sy merk gemaak. Die kampioenskappe […]
-
O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Witteberg
O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan. Wittebergers blink uit op nasionale sportverhoog 🏑 Drie talentvolle hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem — Thenjiwe Mgnica, Miecke Lombard en Lizé Sieberhagen — het hul merk […]
-
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool skitter
Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie […]
-
Provinsiale Hokkietoernooie – Hoërskool Randburg skitter
Provinsiale Hokkietoernooie. 🏑 Hoërskool Randburg skitter op Provinsiale vlak – ’n Ware Fees van Talent en Toewyding! Hoërskool Randburg se hokkiespelers het nie net hul staal gewys nie. Hulle het […]
-
Afrika Junior Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Outeniqua skitter
Afrika Junior Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Outeniqua se Kwagga-atlete skitter op die Afrika Junior Atletiekbyeenkoms! Die Kwaggas het hul merk gemaak op die kontinentale verhoog met uitmuntende prestasies by die Afrika Junior […]
-
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp […]













