
-
Southern Free State Hockey – Grey College Primary
Southern Free State Hockey. Photo, front: Craig Andreas, Logan Van Der Westhuizen, Dayle Verster, Lombaard Grobler. Back: AJ Richards, JJ Snooke, Ruben Van Zyl, Mr. Mtana (head coach of the […]
-
SA Swemranglys – Hoërskool Bultfontein
SA Swemranglys. Tien swemmers van Hoërskool Bultfontein verskyn op die SA Swemranglys Top 100 – 2024/2025 seisoen. Elné Hoffman (10 jaar) Lia van Heerden (12 jaar) Milné Bredenkamp (12 jaar) […]
-
Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – Hoërskool Framesby
Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van Hoërskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem. Nege provinsies het by die kompetisie meegeding. […]
-
ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Lisa Botha en Suné Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en Suné is onder die […]
-
Vrystaat Stoei Liga – Primêre Skool Jim Fouché
Vrystaat Stoei Liga. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ‘n silwer medalje verower. Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit […]
-
SA Championships Performing Arts – Hoërskool Wonderboom
SA Championships Performing Arts. Die Hoërskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA […]
-
EP U19 Girls Squash – Pearson High School
EP U19 Girls Squash. Emma Hill, learner from Pearson High School, Gqeberha, has been selected to represent the Eastern Province U19 Girls squash team as the U19 Girls age group […]
-
ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan […]
-
Pastorale Berading – Primêre Skool Naudeville
Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van Primêre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale Berading is ‘n unieke vorm van psigoterapie. Geestelike hulpbronne sowel as sielkundige begrip […]
-
Entrepreneur van die Jaar – Hoërskool Witteberg
Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n Miljoenêr ” Entrepreneur van […]













