
-
ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6 […]
-
Border Rugby – Selborne College
Border Rugby. Twenty Selbornians were selected to represent Border Rugby at the various age group Inter Provincial Tournaments during the June/July holiday. 𝗕order U16 – Grant Khomo Week 30 June […]
-
Willows Netbalspan – Hoërskool Charlie Hofmeyr
Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29 […]
-
Cross Country League 4 – Trio High School excels
Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15 […]
-
Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie
Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College […]
-
Skole Gholf liga – Grey Kollege leerders presteer
Skole Gholf liga. Die Skole Gholf Liga-finaal is die afgelope naweek, 24 Mei, beslis. Grey Kollege gholfers het puik gevaar! Met vasberadenheid en uitsonderlike spel het die seuns gekwalifiseer vir […]
-
ATKV Redenaars – Hoërskool Goudveld presteer
ATKV Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na […]
-
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C […]
-
Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) – Vrystaat deelgeneem. Hoërskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit: […]
-
Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje
Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel […]













