
-
Interne Redenaars – Hoërskool Brandwag
Interne Redenaars. Hoërskool Brandwag het die top 3 redenaars per graad, tydens die skool se Interne Redenaars, aangekondig. Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Lees meer […]
-
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld […]
-
Boland Hokkiespanne – Hoërskool Swartland
Boland Hokkiespanne.Hoërskool Swartland het hierdie jaar agt leerders wat gekies is vir die volgende Boland hokkiespanne: Afwesig op foto: Noah Hendricks en Cayleigh Petersen Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto […]
-
Netbal Weskusspanne – Hoërskool Swartland
Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van Hoërskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees […]
-
Debatspanne na ATKV-finaal – Helpmekaar Kollege
Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oë geskop. Seniors: Juniors: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
“Redenaars” competition – Grantleigh Schools
“Redenaars competition”. Grantleigh schools is celebrating the outstanding achievements of five of its students who recently competed in the prestigious “Redenaars” competition. Nihal Mohunram, Mekal Mohunram, Lerissa Govender, Alexes Bester, […]
-
Junior redenaars blink uit – Hoër Meisieskool Bloemhof
Junior redenaars blink uit. Hoër Meisieskool Bloemhof se junior redenaars blink uit en het besonder goed presteer in onlangse redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: Die volgende leerders het deurgedring na die semi-finale […]
-
Netbal provinsiale en streekspanne – Hoër Meisieskool Bloemhof
Netbal provinsiale en streekspanne. Foto, Wes-Kaap; Agter is Nell Basson, Tachin Adams en Mariaan Bruwer. Voor is Mila-Mari Bolz, Annemie du Plessis, Dalinda Nel en Lisa Steenkamp Dertien netbalspelers van […]
-
Gemengde Gevegkuns – Hoërskool Kalahari
Gemengde Gevegkuns – Twee van Hoërskool Kalahari, Kuruman leerders Gert-Pieter Esterhuizen en Elbert Esterhuizen het die afgelope naweek deelgeneem aan die MMA Winter Challenge. Dit is aangebied te Christiana. Hierdie […]
-
South African universities struggle to maintain global standing
Only three South African universities have secured positions among the top 500 tertiary institutions worldwide, according to the latest Center for World University Rankings (CWUR) released yesterday. The 2025 rankings […]













