
-
Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Nadine Pretorius
Son-energie uitdaging. Hoërskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. Hoërskool Strand is ongelooflik trots op, ’n graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US) […]
-
Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School
Sport Weekend 2025. 🌟 A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB, […]
-
Skolehokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof teen Rhenish Girls’ High
Skolehokkie. Die hokkieveld het die afgelope week getuig van intense mededinging en vurige geesdrif. Dit was toe Hoër Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-span in ‘n kragmeting teen Rhenish Girls’ High […]
-
Skole-tennis A-Liga – Hoër Volkskool Heidelberg maak skoonskip
Skole-tennis A-Liga. 🏆 Hoër Volkskool Heidelberg maak geskiedenis op die tennisbaan! 🎾 Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se merkwaardige senior tennisdogters. Hierdie span het met glans en trots die […]
-
SA Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Gimnasium Paarl se Netbaltalente skitter op nasionale verhoog Hoërskool Gimnasium Paarl se o.16A- en o.17A-netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskap, waar […]
-
Netbalsterre in Topskole Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Netbalsterre in Topskole Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se Netbalsterre het die afgelope naweek uitgeblink in die Topskole Toernooi te Boksburg. Oranje se o.14A-netbalspan het hul staal gewys tydens die […]
-
Wêreld Veldwagtersdag – Hoërskool Nelspruit Ereveldwagters
Wêreld Veldwagtersdag. Hoërskool Nelspruit se Junior Ereveldwagters: Natuurbewaarders van Vandag én Môre. Foto, voor: Janco Spies, Danica Erasmus, Jani Nel en (agter) Juffrou Linda Spasimante, Vanesh-Mari Espag, Amoché Ebersöhn, Mikhail […]
-
Provinsiale Rugbytoernooie – Hoërskool Strand presteer blink uit
Provinsiale Rugbytoernooie. 🏉 Hoërskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van Hoërskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem — en met […]
-
Interprovinsiale hokkietoernooie – Primêre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale hokkietoernooie. 🏑 Oranje Dogters Skitter Landswyd! Primêre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten […]
-
NMBA Swimming Prize Giving – Grey High School
NMBA Swimming Prize Giving. 🏆 Grey High School Swimmers Make Waves at NMBA Swimming Prize Giving. Port Elizabeth/ Gqeberha — Grey High School is basking in aquatic glory as two […]













