
-
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars. Eindig in Top 10: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
-
Schools Sport – Grey College vs Selborne College
Schools Sport. Grey College, Bloemfontein and Selborne College, East London competed in Hockey, Chess, football, cross country, golf and tennis at the inter schools on 30 May. Cross Country/ Landloop […]
-
World Rugby U20 Championship – Grey College
World Rugby U20 Championship. Seven Grey College Old Boys who have been selected for the final Junior Springbok training squad ahead of the World Rugby U20 Championship! What a proud […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – BVHS Netbal wenners
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon by die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks! Voortrekker se eerste netbalspan neem tydens die jaarlikse derby teen […]
-
Eden Netbalspanne – Hoërskool Outeniqua
Eden Netbalspanne. Foto, Voor: Reese Reyneke, Nelbi Slabbert, Jade de Jager. 2de ry: Tokara Avis, Ashlynne Smith, Shadé Canary, Izania van Sandwyk. 3rde ry: Joy Mert, Jazé van der Walt, […]
-
KZN Western Riding – Treverton College
KZN Western Riding. Treverton College Grade 9 learner, Julia Reynolds, is part of the KZN Western Riding Club which kicked off with their first show for 2025, The “Giants Classic.” […]
-
Blou Bulle Skole Rugby – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Skole Rugby – Vier rugbyspelers van Hoërskool Die Wilgers het onlangs aan die Blou Bulle Skole Rugby proewe deelgeneem. Hulle was ook die afgelope week in die Blou […]
-
Netbal Stadsliga – Hoërskool Jim Fouché wen hul Liga
Netbal Stadsliga. Hoërskool Jim Fouché se o.19C netbalspan het hul finaal in die Netbal Stadsliga teen Hoër Meisieskool Oranje met 21-17 gewen. Daarmee eindig JF se o.19C netbalspan dus 1ste […]
-
Vrystaat skolerugby-spelers – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat skolerugby-spelers. Twaalf rugbyspelers van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole-rugbyspanne. Afrigters: Marco Oosthuizen en Lambert Rautenbach. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto voorsien
-
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers is baie trots op Milah Hartmann (Graad 10) en EW Rowles (Graad 11) wat onlangs verkies is tot die Junior Stadsraad van […]













