
-
KZN School Rugby – Kearsney College vs Westville Boys’ High
KZN School Rugby. The One-Stripe travelled down the hill on Saturday to play KZN School Rugby against the only unbeaten team in KZN, Westville Boys’ High, on their Old Boys’ […]
-
Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium
Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre […]
-
School Rugby – St Charles College vs Clifton College
School Rugby. On a warm and sunny afternoon in Pietermaritzburg, perfect conditions set the stage for an entertaining fixture of running school rugby. The 1st XV took on a determined […]
-
Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad
Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die Hoërskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul […]
-
Gekies vir die Kollig – ATKV
Gekies vir die Kollig. Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm. Vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar: […]
-
Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School
Western Cape Canoe Marathon. Grade 11 learner Jared Shrimpton achieved an impressive double victory at the Provincial Western Cape Canoe Marathon Championships, held recently at the Peninsula Canoe Club. Jared […]
-
Gauteng Netbalkampioenskappe – Hoërskool Transvalia
Gauteng Netbalkampioenskappe. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het Hoërskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ‘n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die […]
-
Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANESA. Ruiters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters […]
-
Vrystaat Platteland Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Platteland Rugbyspanne. Hoërskool SPS Brandfort spog vanjaar met ses rugbyspelers wat in die o.11 en o.12 Vrystaat Platteland Rugbyspanne ingesluit is. Die skool het ook drie afrigters wat betrokke […]
-
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem. Resultate behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf













