Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 - Die Wilgers
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers

Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers


Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ’n spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap en toewyding.

Mag hierdie nuwe verantwoordelikheid vir elkeen van julle ’n pad van groei, ontwikkeling en selfontdekking wees. Ons sien uit daarna om die skool se aktiwiteite saam met julle aan die stuur met entoesiasme en visie aan te pak.

👔 Die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad sal tydens hul inhuldigingsfunksie bekend gemaak word.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article