Politiek
-
KYK | ‘Stryd teen korrupsie begin op dag 1’ sê DA
Die leier van die DA Geordin Hill-Lewis het kiesers Dinsdag in Bloemfontein toegespreek oor die DA se planne.
-
Plaasmoord by Ottosdal skok – VF Plus vra ingryping
Die jongste voorval van ‘n vrou (55) wat op ‘n plaas buite Ottosdal vermoor is, wys grusame realiteit van plaasaanvalle, sê VF Plus-leier.
-
VF Plus-leier moedig mense in Bloem aan om te stem vir goeie waardes
Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus, het op ‘n sake-ontbyt in Bloemfontein gesels oor dié party se oplossings vir die Mangaung-metro 33 dae voor die plaaslike verkiesing op 4 November.
-
Verkiesingshof wys MKP se eis af oor uitslagstelsel van 2024
Die Verkiesingshof in Bloemfontein het ‘n aansoek van MKP van die hand gewys waarin die integriteit en betroubaarheid van die OVK se digitale stelsel vir die vaslegging van stemme vir die 2024-nasionale en provinsiale verkiesings beveg is.
-
Kieshof sê nee vir ANC wat OVK wou dwing om laat nominasies te aanvaar
Die Kieshof in Bloemfontein het vandag die ANC se aansoek verwerp om laat nominasies vir kandidate vir die 4 November-verkiesing te aanvaar.
-
DA beloof skoon regering en beter dienste in Noord-Kaap
Die DA in die Noord-Kaap het Saterdag in Kimberley belowe om skoon regering daar te stel en bekwame amptenare aan te stel om inwoners se waardigheid te herstel.
-
Hofbevel keer afbakening van nuwe munisipaliteit in Suid-Vrystaat
‘n Hofbevel op 6 Augustus in die Vrystaatse Hooggeregshof keer dat die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit in twee verdeel word vir vanjaar se verkiesing.
-
Munisipale staking laat Masilonyana-inwoners sonder dienste
Inwoners van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is meer as ‘n maand lank sonder munisipale dienste weens ‘n staking van werkers wat nog nie hul salarisse ontvang het nie.
-
‘Koalisieregerings die waarskynlike toekoms’ sê partyleier in Kimberley
Met die oog op die komende plaaslike verkiesings op 4 November is koalisieregerings die mees waarskynlike toekoms vir Suid-Afrika, sê die leier van die VF Plus.








