Paarlse inwoner Morné van der Westhuizen (37) is Woensdagmiddag in ‘n noodlottige motorfietsongeluk op die R45 naby Franschhoek dood.
CATA president Siviwe Kiva’s Schedule 6 bail application was postponed after the presiding magistrate fell ill and booked off.
‘n Beweerde bende inisiasie het Woensdagaand (3 Junie) die lewe van ‘n onskuldige jongman in Paarl-Oos kortgeknip. Die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg is omstreeks 23:00 oorlede nadat hy wreedaardig in die…
Die Paarlse stapper Adam Grobbelaar (70), beter bekend as “Grobbie”, is onlangs tydens ‘n staptog deur die Karoo deur onvoorsiene weerstoestande on- kant betrap en moes saam met 19 ander…
Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
Cata taxi president Siviwe Kiva appeared in Paarl on murder charges and remains in custody despite securing bail elsewhere.
Dit was Maandagoggend (1 Junie) soos ‘n toneel uit ‘n wilde weste-aksiefliek wat afspeel in Lady Greystraat in die Paarl toe vyf gewapende rowers by ‘n selfoonwinkel toegeslaan het. Volgens…
Liam Jacobs rejoined the Democratic Alliance (DA) less than a year after defecting to Gayton McKenzie’s Patriotic Alliance (PA), the councillor announced on Monday.
Koos Steyn is op die DA se Wes-Kaapse streekskongres herverkies tot streeksvoorsitter van die leierskapskorps wat die party sal lei.