Justice officials have assured the Paarl Regional Court that an interpreter will be secured for all future Darwish trial dates.
Plaisir de Merle se mede-eienaar, Rose Jordaan, verskyn in die Paarl-landdroshof oor beweerde onregmatige uitsettings van plaasbewoners.
Die hooggeregshof het ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in Paarl onwettig verklaar en beslagleggings tersyde gestel.
Inwoners van Saron moes onlangs vir dae sonder water klaarkom nadat swaar reën en modderstortings die dorp se watervoorsiening ernstig ontwrig het. Hoewel die toevoer intussen herstel is, het inwoners…
‘n Besoek aan ‘n geliefde se graf in die Wellington-begraafplaas het vir ‘n pa en seun in skok geëindig nadat hulle ontdek het dat die grafsteen van hul ouma en…
Drakenstein Municipality has tabled its biggest-ever budget of R4.5 billion, focusing on infrastructure upgrades, economic growth and job creation.
Die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel nadat die staat ’n aansoek vir die landdros se onttrekking aangekondig het.
Die staat voer aan ernstige onreëlmatighede het plaasgevind in die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers en wil die saak laat hersien.
Kyk My In My Oë, ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse film oor trauma, identiteit en outisme, word Woensdag by Minimax in die Paarl vertoon.
American skateboarder Jason Vanporppal arrives in Paarl after skating across Africa to raise funds for a skatepark in Uganda.