‘n 70-jarige vrou is verlede week in die Paarl dood nadat sy glo tussen ‘n vragmotor en sy aangehakte bak deurbeweeg het.
Brig Gen Yoliswa Senokwanyane, a revered military health leader and public advocate, passed away, leaving behind a lasting legacy.
Die Drakenstein-munisipaliteit wil in die nuwe boekjaar geld beskikbaar stel om self die Bergrivier skoon te maak en oorstromings te beperk.
Duisende hoenders het glo by die Drakenstein-gevangenis gevrek nadat hulle na bewering nie betyds geslag of voldoende gevoer is nie.
Paarl Gimnasium se Lila Doyer is as een van net twee Suid-Afrikaanse ambassadeurs vir Nasa se gesogte United Space School gekies.
The historic Franschhoek Pass has sustained significant damage during the May floods, marking the latest setback for the popular scenic route.
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
Klapmuts residents and leaders have renewed calls for improved police resources as staffing shortages and ageing infrastructure hamper policing.
‘n Bainskloof-man beweer ‘n ernstige lieswond ná ‘n heupvervanging het tot infeksies, hospitalisasies en voortdurende pyn gelei.
De Zoete Inval-inwoners vra die Drakenstein-munisipaliteit om klagtes oor sementstof, geraas en moontlike gesondheidsrisiko’s by Portland Readymix te ondersoek.