Nuus
-
Pasbekend | Saldanhabaai se burgemeester tree uit
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Vrydag 30 Januarie in ‘n verklaring aangekondig dat André Truter, die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree.
-
SA verklaar Israelse diplomaat as persona non grata
PRETORIA – Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het bevestig dat die Suid-Afrikaanse regering besluit het om Ariel Seidman, die waarnemende ambassadeur van die Israelse ambassade, “persona non…
-
Man verloor hofstryd om hond terug te kry ná ‘vrywillige’ oorgawe aan DBV
Bitsy was honger en gedehidreer; besmet met bosluise en vlooie. Hy het ook gely weens maaiers in sy ore, ’n pynlike toestand waar larwes onder die vel broei.
-
Brande by Piket-Bo-Berg en Stanford woed verwoestend voort
“Geen woorde kan die vrees op die brandlyn, die steil leerkurwe vir baie, of die aanmoediging en viering van suksesse wat spanne deur die moeilikste oomblikke gedra het, ten volle…
-
Paarl-hospitaal-brand: Vermeende brandstigter glo psigiatriese pasiënt
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
-
Pofadder pik vyfjarige: Dankbaarheid seëvier te midde van trauma
Ongeag die trauma van Francois Jooste (5) wat deur ‘n giftige slang gepik is, is die gesin verbaas en dankbaar met die liefde en omgee van mense.
-
KAMEELDORING | Pasaangeër nie net mediese toestel nie; party dra tekkies
Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
-
NARSISME 2 | Narsiste dryf ‘n ongekende vrees in hul slagoffers in
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
-
Verskeie verdagtes vas oor gesteelde koperkabels, dwelms van bykans R3,5 m
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal en dwelmhandel aangekeer is.
-
Senekal en Matwabeng smag na water in die hitte van die somer
‘n Multi-miljoenrand-watervoorsieningprojek is onder konstruksie, maar dit sal eers na verwagting teen middel 2026 voltooi wees.










