Nuus
-
Drakenstein se planne om bloekombome in Newton af te kap ontlok gemengde reaksie
PAARL – Inwoners van Newton het Vrydag (31 Oktober) met gemengde gevoelens gereageer op die Drakenstein-munisipalietit se skielike aankondiging dat hy die bloekombome op die Bo-Dal-pad by dié woonbuurt se…
-
Inbrekers slaan weer toe op ‘n plaas in Franschhoek
Donderdagaand is ’n kothuis op Dieu Donné in Franschhoek geteiken deur twee tot drie verdagtes. Dit is die derde inbraak in Uitkykstraat vanjaar; die gas is ongedeerd.
-
Moordverhoor ná skietdood: Eksman voer aan vrou se broer het dalk geskiet
Alberto Matthews het in sy eie verdediging in die saak oor sy voormalige vrou se skietdood aangevoer haar broer het haar moontlik geskiet.
-
De Grendel se De Tijger Merlot 2022 – `n wyn met `n storie
Daar is iets eerlik aan Merlot. Dis sag, maar tog kompleks – soos `n goeie gesprek met `n ou vriend.
-
G’n rede om ‘sekspes’ borgtog te weier, sê prokureur
Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak…
-
KYK | Elsies man word as held geëer nadat hy man help wat beroof word
“Onderweg het hy my vertel dat die rower ‘n mes teen sy keel gehad het, maar ek het nie daai gedeelte afgeneem nie.”
-
Toerismeplan weer onder die loep in Drakenstein-raad, VF Plus trek steun terug
Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.
-
Stigting stel wyn bekend om Cornal Hendricks se droom te verwesenlik
Die Cornal Hendricks-stigting het die afgelope Maandag (27 Oktober) ‘n Cabernet Franc-rooiwyn ter viering van dié ontslape rugbylegende se lewe bekendgestel. Die opbrengs van die wyn se verkope sal onder…
-
Drakenstein kry uitsettingsbevel teen afgedankte amptenaar wat glo nie munisipale huis wil ontruim
PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gerugte bevestig dat ‘n afgedankte munisipale amptenaar steeds in ‘n munisipale huis in Simondium woon en dat ‘n inbraak onlangs by dié eiendom aangemeld…










