Nuus
-
Jade Williams-moordsaak: Hof gepak met familie wat geregtigheid eis
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van…
-
Vervoermaand sluit af met ‘n snik en ‘n traan in die Vrystaat, eerder as gejuig
“Dit het gelei tot die ineenstorting van onderhoud en herstelwerk aan noodsaaklike staatsvoertuie en staatstoerusting.”
-
Naval Hill onder 14 eiendomme wat Mangaung-metro wil verkoop of verhuur
Verskeie organisasies het ontsteltenis uitgespreek oor kennisgewings rakende die verkoop of verhuring van bates soos Naval Hill.
-
Franschhoek-polisie keer verdagte aan, nog een gesoek wat man beroof en doodsteek
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…
-
Boschendal se Shannon Robertson is die provinsie se Landbouwerker van die jaar
FRANSCHHOEK — Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is Saterdag (1 November) tydens ‘n provinsiale gala-aand as die Wes-Kaap se Landbouwerker van die jaar aangewys. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar…
-
Mangaung-metro voor hof gedaag in geskil oor vullisverwydering
AfriForum gaan hof toe om inwoners wat van ander vullisverwyderingsdienste as die metro gebruik maak, kwyt te skeld van betaling aan metro.
-
Skater saam met Lefra-produksies se ‘founmannetjie’ in die Kaap
Frans Swart van Lefra-produksies het Ferdinand Deist se bundel Pomporrel-konsert en ander Sandveldstories vir die verhoog verwerk. Die produksie toer die week van 5 tot 8 November in die Kaap.
-
Vermeende moordenaar geskik om verhoor te word
“Hierdie verwikkeling bring die familie nader aan geregtigheid vir Xavier en nou kan al die vrae wat die ouers en die gemeenskap het beantwoord word.”










