Nuus
-
Kaapse kobra kry steke: beseerde slange is gevaarlik, waarsku kenner
‘n Slangvanger waarsku dat ‘n kobra gevaarlik is, maar nóg gevaarliker wanneer hulle beseer is. Hy raai inwoners aan om hulle nie te probeer dood maak nie.
-
Premier vra inwoners moet help om vyfjarige van Glen te vind
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Aarto stort dalk net soos e-tol in duie
Dalk is die uitstel van die inwerkingstelling van die nuwe padverkeerswet Aarto die begin van die einde, sê adv. Anton Alberts van die VF Plus in Gauteng.
-
Twee beseer in brandweertrok ongeluk tydens Bredasdorp-veldbrand
BREDASDORP – Die verwoestende veldbrand wat Vrydag in die Bredasdorp-area begin het, is steeds nie ten volle onder beheer gebring nie. Die situasie het vanmiddag verder vererger toe een van…
-
Bokkomlaan-kontrakte: Tydelike verligting vir bedreigde visserserfenis in Velddrif
VELDDRIF – Die Bergrivier-munisipaliteit het bevestig dat die huurkontrakte van die historiese vissershuisies in Bokkomlaan, Velddrif, verleng is tot 30 Junie 2026. Hierdie besluit kom nadat besighede en vissersgesinne maande…
-
Steenhuisen maak vanaand sy hart oop oor politiek, liefde en landbou in kykNET-onderhoud
Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA) en minister van landbou, John Steenhuisen, maak sy hart oop oor ’n wye reeks onderwerpe tydens ’n intieme onderhoud op kykNET se gewilde…
-
Metro-polisiebeampte sterf tragies aan diens in Kensington
Die Stad Kaapstad rou oor die dood van metro-polisiebeampte Tyler Lamb (30), wat op 7 Novebmer in Kensington aandiens oorlede is.










