Nuus
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou Saterdagmiddag op hul plaas aangeval is.
-
Twee verdrink, een gered in afsonderlike seereddingsvoorvalle in die Wes-Kaap
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.
-
Saldanha in rou ná verdrinking van 15-jarige seun
Saldanhabaai – ’n Groep tieners van Diazville is in rou ná ’n traumatiese voorval op Saterdag 29 November toe hul 15-jarige vriend, Christiano van Rheenen, in die gevaarlike waters van…
-
Fratsongeluk eis lewe van 66-jarige Bolandse oupa
‘n Oupa (66) van Worcester is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk dood nadat die motor waaraan hy gewerk het bo-op sy bors beland het.
-
Twee hoës in Bolandrugby oorleef wantrouemosie: ‘Ons moet nou eenheid herstel’
Die voorsitter van Boland-rugbyunie (BRU) se skeidsregtervereniging het ‘n mosie van wantroue oorleef wat deur ‘n groep skeidsregters ingedien is.
-
Soektog verskerp ná aanvallers polisielede in Ivory Park doodskiet
Twee gewapende aanvallers wat twee polisielede in Ivory Park doodgeskiet het, is steeds op vrye voet en die SAPD soek hulle dringend.
-
Hoërskool DF Malan wen Afrikaans 100 Nasionale Skolekompetisie
Hoërskool DF Malan wen R50 000 as algehele nasionale kampioen van Afrikaans 100 Skolekompetisie. Die skool se kreatiewe projekte het debate, boekklubs, gedenk-tuine en meer ingesluit om Afrikaans se eeufees…
-
Geen aanvangsdatum vir bou van noordelike Hugenote-tonnel nie
Die konstruksie van die noordelike tonnel by die Hugenote-tonnel hang steeds van die tenderfase af, met R4,5 miljard in koste.










