Nuus
-
Universiteit Stellenbosch vier grootste Desember-gradeplegtigheid nog
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal volgende week geskiedenis maak wanneer meer as 6 000 studente tydens die grootste Desember-gradeplegtigheid ooit in die Coetzenburg-sentrum hulle kwalifikasies ontvang. Oor die loop van…
-
Oudleerling van Grey sterf in ongeluk op N1 buite Bloemfontein
Oudleerling van Grey-kollege wat pas teruggekeer het van werk in Amerika, sterf in motorongeluk op N1 buite Bloemfontein.
-
Oud-Gimmie se lewe kortgeknip in motorfietsongeluk
’n Oudleerder van Paarl Gimnasium en ‘n huidige Stellenbosch-student is in ’n motorfietsongeluk in Durbanville dood. Die polisie ondersoek die voorval.
-
Tyd dat daar met erns opgetree word, sê VF Plus ná vrou in aanval op N2 sterf
Die VF Plus vra dringend ingryping in die gevaarlike situasie en misdaad op die N2 naby die Kaapstad-lughawe ná die dood van ‘n oud-onderwyseres.
-
Oud-onderwyser van Tjokkies in mes-aanval op N2 by Kaapstad dood
‘n Oud-onderwyser van die Laerskool Universitas (Tjokkies) in Bloemfontein is Vrydag ná ‘n mesaanval op die N2 naby Kaapstad-lughawe dood.
-
Onder die suidelike hemelruim – hoe sterrekyk jou gelukkig maak
Terwyl geestesgesondheidsuitdagings regoor Suid-Afrika toeneem, draai ‘n baanbrekersnavorsingsprojek na `n onverwagte bondgenoot: die naghemel.
-
Foto’s in kleur bied nuwe blik op Anglo-Boereoorlog
Foto’s uit die Anglo-Boereoorlog in kleur skep ‘n nuwe perspektief en belangstelling in hierdie tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis.
-
Liplekker lamstjops ook reg vir diabete
Diabetes is die onvermoë om koolhidrate op ‘n veilige manier te metaboliseer. Aanpassings in leefstyl is lewensbelangrik, en daar mee kan die boek die Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes sommer baie…
-
Afrikaanse skrywers kan R30 000 wen met Woordfees-kortverhaalkompetisie
Die kompetisie, wat intussen ‘n literêre instelling geword het, is oop vir alle skrywers wat oorspronklike Afrikaanse kortverhale wil voorlê.










