Nuus
-
Terug na die tekenbord vir die DA ná PA twee van sy wyke in George gryp
Die PA het ’n beduidende politieke deurbraak in die Suid-Kaap behaal nadat die party twee wyke in George van die DA gewen het tydens ’n tussenverkiesing vandeesweek – uitslae wat…
-
Verdagtes in De Koker-moord verskyn in hof
Twee verdagtes het Vrydag (23 Januarie) in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord van ‘n bejaarde in die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas in Stellenbosch.
-
Skok ná skielike dood van 8-jarige by skool in Klapmuts
‘n Agtjarige leerder het Vrydag 23 Januarie skielik gesterf nadat hy vermoedelik op die terrein van ‘n laerskool in Klapmuts doodgeskok.
-
Voormalige bendelid sê almal moet saamwerk om geweld te stop
Eks-bendeleier Ivan Waldeck waarsku Kaapse Vakte het “sterwende, verlore generasie” terwyl geweld 976 lewens tussen Julie-September eis.
-
KYK | “Luister om te verstaan, nie om terug te praat nie” – die houtlepel-effek wat TikTok laat gons
“Luister met begrip en luister om te verstaan, Juffroutjie, want ek stuur jou skool toe om te gaan leer en nie om ’n groot vrou te gaan wees nie! Verstaan…
-
Opod ondersoek Paarl-polisiebeampte ná beweerde aanval
’n Adjudant-offisier van die Paarl-polisie word deur Opod ondersoek ná ‘n beweerde aanranding in die aanhoudingselle van die dorp se landdroshof.
-
Veiligheid onder die loep na moord in begraafplaas
‘n Bejaarde man is die afgelope Saterdag dood in ‘n Stellenbosse begraafplaas gevind waar hy sy seun se graf besoek het.










