Danika Roets, in matriek aan die Hoërskool Diamantveld, het op Atletiek Suid-Afrika se senior kampioenskapsbyeenkoms as junior ‘n sewende plek tussen die senior vroue in hamergooi behaal.
‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Douglas se liefde vir netbal het ‘n hoogtepunt bereik toe sy onlangs gekies is om Suid-Afrika in netbalproewe in Dubai te verteenwoordig.
Riodean Diedericks, ‘n leerder aan die Hoërskool AJ Fereirra in Upington, is ingesluit in die Suid-Afrikaanse o.20-handbalspan wat in Zambië gaan deelneem.
The first ever Northern Cape Youth Choir is launched on Saturday 25 April in the Northern Cape Theatre in Kimberley – get your ticket for this high-energy showcase.
Konsepregulasies vir hantering van swangerskappe onder leerders is daarop gemik om uitsluiting van swanger leerders te voorkom, skorsing te verbied en voortgesette onderwys te verseker.
Learners in Douglas have been supported with learning resources through the distribution of brand-new school bags and educational storybooks across six schools.
Internship participants gain hands-on workplace experience, professional mentorship, and exposure toplant operations and community development initiatives.
Tydens die kragmeting tussen Diamantveld en Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) in Kimberley het die rugbyspanne van Diamantveld oorheers, terwyl die besoekers die oorhand op die hokkieveld gehad het.
Even mild hearing difficulties can affect a child’s ability to follow instructions, develop literacy skills, and engage confidently in the classroom.
Die hoogtepunt van die Wesgrow-kragmeting tussen Diamantveld en Trio was die rugbywedstryd tussen die eerstespanne, wat die toeskouers op die punt van hul stoele gehou het.