A stolen Mercedes-Benz from Cape Town was seized in the Northern Cape, and three suspects’ arrested. Authorities also cautioned against a new online scam.
Ryp en koue temperature het die Noord-Kaap in vroeg Mei getref, met koue toestande wat na verwagting oor die naweek sal voortduur.
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op…
‘n Tweede vloed in een maand langs die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak erge skade aan strukture, en die departement van water en sanitasie is onder skoot.
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.
Five bodies found in Hennops River near Centurion in search for missing police officers.
Verhore van ‘n Nigeriese man en sy medebeskuldigdes oor aanlynbedrog waarin vroue van die Wes- en Noord-Kaap uit geld verkul is, sloer steeds.
Over 250 firefighters are battling ongoing blazes in Table Mountain National Park, with significant vegetation loss but no reported structural damage.
Die interskole tussen Grey Kollege en Paarl Gimnasium vind hierdie naweek in Bloemfontein plaas. Skoolhoof Braam van Wyk verwag ‘n taai stryd.
Vanjaar se Absa Wildeklawer Skolesporttoernooi in Kimberley het reeds begin, en duur nog tot Saterdag 3 Mei. Meer as 230 spanne van 126 skole neem deel.