Oudspelers het van so ver soos Engeland het gekom om hul ou spanmaats te sien en gholf en rolbal te speel vir die Griekwaland-Wes-Rugby-unie se reünie.
Die Suzuki Griekwas het Saterdag tydens hul eerste SA Beker-wedstryd vir die jaar ‘n oorheersende vertoning voor ‘n tuisskare gelewer en die Luiperds met ‘n telling van 101 – 7…
Die Griekwas-rugbyspan is verlede Sondag met groot blydskap terug in Kimberley verwelkom ná hul oorwinning in die Curriebeker-eindstryd.
Ná verlede week se oorwinning oor die Haaie op die Griekwas se tuisveld, wag drie wegwedstryde vir die Noord-Kaapse span in die Curriebeker-reeks.
Die rugbyspan van die Sol Plaatje-universiteit het die span van die Universiteit van Fort Hare tydens die vyfde ronde van die FNB Varsity Shield-beker geklop.