Gaan dit altyd goed? Of is dit ‘n goedbedoelde leuen? Of gaan dit goed met sekere aspekte, en met ander nie?
In hierdie tyd wonder ek of ons genoeg moeite doen om ons dae goed deur te bring en met dinge wat goed is, vol te maak.
Dieselfde vermanings herhaal hulself gereeld oor geslagte heen: wat ouma vir ma geleer het, en ma vir kinders, is soms pure herhalings.
Hoekom moet dit sy wees? Hoekom nie die bedrieërs, die korruptes, die moordenaars, die leuenagtige arrogante politici wat hul eie mense vertrap nie.
Byname. Soos doopname of noemname is dit iets wat ons gewoonlik nie vir onsself kies nie. Soms word dit tydens ‘n sekere voorval aan iemand toegedig en dra die persoon…
Een van die grootste foute is om onsself as slagoffers te sien. Dan verwag ons die oplossings van elders. Ons wil alles en almal die skuld gee, maar doen nie…
Bly ons in ‘n roetine, snel die tyd in ‘n waas verby. Breek ons uit die roetine is daar meteens nuwe inligting wat ons stukkie vir stukkie verwerk, en elke…
Dit maak nie saak met hoeveel takt ‘n mens soms te werk gaan nie, dit word nie altyd so seepglad opgeneem soos dit bedoel was nie. En dan vang daardie…
Dit is so dat jy die gebrokenheid van ouers spoedig moontlik moet vergeet, of gebruik tot groei, maar as jy geseënd is met goeie en sterk ouers, moet jy altyd…
Net drie provinsies het alle uitstaande betalings aan skole gemaak voor die sperdatum van 15 November. Boonop moes onderwysdepartemente vanjaar sowat R150 miljoen terugbetaal bloot omdat dit nie bestee is…